RS
Robert S

1 reviews | Active since Jan 2020

23 Mar 2020, 18:53

Oneerlike diens

As n mens bacon pieces biltong koop by Pick n Pay Despatch word dit op vers****ende pryse opgelui ,dan op Bacon pieces en dan op sliced Beef biltong ,die prys verskil is nogals groot ,sliced beef biltong is R259 per kg en bacon pieces is R59 per kg ,so gaan koop ek vanaand weer bacon pieces en weer wil hulle dit op beef lui ,ek het toe maar alles gelos en na n ander winkel gegaan ,omrede hulle oneerlike manier sal ek nie gou weer pick n pay ondersteun nie

0
Replies (0)