1 reviews | Active since May 2015
Onaanvaarbare kliA_ntediens
Ek het vir Mariaan, mede-eienaar, gevra om die pakkie Cadbury's tumblers wat neute bevat asb om te ruil vir pakkie whispers, aangesien my seun nie neute eet nie. Sy het aangedring op strokie, wat ons nie het nie, aangesien dit deel van Kerskgeskenk was. Sy het ges? nee en hoe weet sy dat dit nie gesmelt het nie. Ek het die boksie geskud, sodat sy kan hoor daar is niks fout nie. Sy was baie ongeskik en het ges? dat my seun ondankbaar is. As jy geskenk kry wat jy kan eet, dan moet jy dit eet. Ek is baie ongelukkig en het uit die winkel gestap en aan my seun die situasie vertel. Hy het na haar gestap om te s? dat hy nie ondankbaar is nie. Terwyl ek voor in die winkel gewag het, het 'n man na my aangestap gekom. Gevra \het jy 'n probleem?"Ek het die situasie aan hom verduidelik en hy het daar my aangeval"
Dankie vir u kommunikasie oor die diens ontvang.
U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.
Groete
Marise Brown
Verwysings Nommer : ***