HV
Heine V

1 reviews | Active since Feb 2014

09 Nov 2017, 18:35

No stock for 14 weeks

Ek rook Camel Activate blou. Dit is nou al vir 14 weke op n daaglikse basis om sigarette te koop. Ironies dat die drankwinkel wat ook Pick n Pay sn is, soms voorraad het. Vandag vra ek die bestuurder daaromtrent. Sy antwoord: Hoekom gaan haal hulle nie vir jou sigarette by die bottelstoor, as ons nie het nie. Ek antwoord: Ek werk nie hier nie. Hy se toe dat my sigarette moontlik van die mark af is. Geen poging aangewend om vir my te se, jammer ek sal kyk wat die probleem is nie. Voortaan ry ek eerder na Checkers waar ek alles kry. Die R500 of R800 per dag wat ek daar spandeer en die R3000 per maand eenmalig is seker nie nodig vir hul begroting nie. Jammer, maar julle het my as n klient verloor.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply10 Nov 2017, 08:44
Official

Good day ,

Thank you for taking the time to address your concerns with us.

Kindly accept our apologies for the bad service received and out of stock item.

We are busy addressing this with our buying team.

We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind regards,

Vanitha Venketas