CC
Carla C

1 reviews | Active since Jan 2013

27 Mar 2015, 09:38

Nie \genoeg"geld"""

Goeie Dag<br> <br> Ons Pick 'n Pay Tak is regtig besig om my die herrie in te maak. Hulle het net NOOIT \genoeg"geld as ek wil geld trek deur hulle till nie. Dis nie net ek nie"

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply27 Mar 2015, 11:30
Official
Hello Callie1988,

Dankie vir u medeling oor die Ceres Pick n Pay.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendelike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***