1 reviews | Active since Apr 2011
By PnP Madelief was hulle nectarines se die afgelope 6-8 maande R34.99.Maak nie saak of dit uit seisoen is of binne en of daar nuwe voorraad inkom nie.Ek het naderhand by PnP Wonderpark dit gekoop teen R19.99 per kg.Nadat ek dit met PnP consumer line (Kelly) OPGENEEM HET HET DIE hANNES MY TERUG GES***EL EN DIE FOUT SOOS GEWOONLIK OP REKENAARS GEBLAMEER.hY HET MY TELEFONIES VERSKER DAT HULLE prys R16.99 sal wees as ek weer daar aandoen.Dit het ek gister die 20 ste gedoen en glo my die nectarines se prys is toe R39.99 per kg.Ek het hom Haanes in die winkel raakgeloop en hy het my verseker dat hy die prys persoonlik reggemaak het.Ons is alby na die toonbank met die nectarines dat hyself moet kyk.By die toonbank aangekom en toe hy dit sien se hy vir my dit is Peaches Nectarines n variant van n perske en n nectarine.Ek glo hom toe nie en by die huis aangekom het ek die prys op die sakkie nectarines gesien Peaches Nectarines R19.99 by PnP Wonderpark.Hy het my verseker dat hy vandag nectarines sou he wat ek glo hy gaan net die prys weer verander wat hy gister persoonlik gedoen het.Daar is nie n veskil tussen nectarines en peach nect. nie.Hy wat Hannes onderskat n mens se intellegensie.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.