1 reviews | Active since Aug 2016

19 Jan 2020, 15:02

Misleidende advertensies

Ek het vandag 19 Januarie 2020 by Pick n Pay Langeberg Mall, voorbaai, Mosselbaai gaan Nescafe koffie koop. Op die rak het die volgende geskryf gestaan: Nescafe Instant. Coffee asst 200G. Swipe your smartshopper card R56,99. Valid until 19.01. 2020. Daar is nie gese dat Kaffeïnvrye koffie nie ingesluit is nie. Die rakke was leeg maar nadat ek gevra het, het hulle vir my gaan koffie haal maar nie die rakke aangevul nie. Toe ek by die kassiere kom, sê hulle dat die prys nie kaffeïnvrye koffie insluit nie. Dis nie die eerste keer dat dit gebeur nie. Dit het n hele oponthoud by die kassiere veroorsaak en baie mense was ongelukkig oor die lank staan in toue. Bestuur moet sorg dat hul beskrywing op die rakke duidelik uitspel wat op “special” is. Ek wil nie weer daar koop nie en sal maar liewer In die vervolg by Spar gaan koop.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply20 Jan 2020, 13:41
Official
Hi Sanet,

Thank you for choosing Pick n Pay. Please accept our apologies for the delay in response and any inconveniences caused to you. We view this incident in a very serious light, we are busy addressing this with our management team. We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.                         Kind regards,
The Pick n Pay Team