AF
Annalisa F

1 reviews | Active since Mar 2016

02 Mar 2016, 13:27

Me?? ********??

Nog nooit ooit was ek so verneder soos op 1 Maart 2016.Nadat ek klaar betaal het se die kassier sy het per ongeluk my beskuit 2 keer gescan....klokkie gelui vir supervisor...teen die tyd wat ek klaar betaal het ,het die supervisor nog nie op gedaag nie.Uit die bloute verskyn daar 2 securities wat my slip demand.Heel verbaas gee ek dit ...hul se toe hul het dit nodig om die kameras te gaan kyk.Ek vra toe wat gaan aan en die Supervisor se \Mevrou ek doen net my werk ,want dis normale prosedures\"...sonder enige verduideliking.Almal se aandag is toe op my gerug,en dit voel of ek gesteel het.My 16jarige seun was hewig onsteld want sy skool vriende staar ons ook aan.Die customer care beampte kom ook toe nader om te verneem wat aan gaan en om my te kalmeer...ek is toe daar uit met 'n re-print slip...1 boksie beskuit...R29 ... baie verneder !!!!Was dit nie vir die behulpsame kassier Farren, nie sal ek dit nie eers agter gekom het nie."

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply03 Mar 2016, 07:47
Official
Hello MICKEY MOUSE1977,

Dankie vir u medeling oor die Malmesbury Pick n Pay.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***

Best regards,