PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

15 Mar 2019, 13:22

KEELVOL GEKLA

Begin agter uit te gaan.Voordit was daar altyd Pepsi en was daar nie het dit nie meer as n dag geneem om die voorraad aan te vul nie.die enigste probleem was dat hulle meer voorraad kon bestel het. Nou is dit n gemors as daar nie meer Pepsi is nie neem dit soms 4 werks dae voordat daar weer voorraad is.Nou sal P n P seker die ves****** blameer want dit gaan nou kort,kort so dat hulle uit voorraad hardloop.hoekom bestel hulle nie vir eens en altyd meer voorraad nie. hoekom hardloop coke dan nie uit voorraad nie. Dit kom alles op slegte bestuur. n Ander aspek wat ook kort ,kort opduik is dat die kassier nie silver kleingeld het nie en dan vir jou klomp brons munt stukke gee soos 10c,20c, 50c en op die ou einde met n handvol gemors sit.Dit is ook aan die ****rakteur toegeskryf en nie P n P se skuld nie. Verder was die brood masjien stukkend gewees en is toe na n lang gewag herstel.die herstel laat te veel te wense oor want nou sny dit uiters dun en duk snye.kan daar nie gekyk word na die gehalte wat P n P verskag nie.moet n mens gedurig by Madelief kla oor die swak diens. Ek raak nou keelvoor daarvoor want die bestuurder op vloer bestuurder sien jy nooit daar as jy hulle nodig het nie.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply20 Mar 2019, 12:22
Official
Good day  Paul Roux, 

Thank you for choosing Pick n Pay. 
 
Please accept our apologies for the delay in response and any inconveniences caused to you. 
 
We view this incident in a very serious light, we are busy addressing this with our management team. 
 
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. 

Kind Regards, 
The Pick n Pay Team