EV
Elaine V

1 reviews | Active since Apr 2018

10 Apr 2018, 09:51

Kasier - Til 21

Pick & Pay - Bloemfontein Benade rylaan !!! Dalk moet julle meer opgevoede personeel aanstel met julle belaglike hoe pryse. !!! Waar op aarde sal julle kasiere eers sit en chat en dan moun oor geskeurde klere as om BETALENDE kliente te help waar die ry op que en que !!! Ek is seker julle kan wel opgevoede personeel aanstel wat die klient se belange op die hart dra. die madam van Til 21 (09/04/2018) sal my vas in die oe kyk en verder met haar tjommies CHAT ! Useless !!!

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply11 Apr 2018, 10:23
Official

Hallo Elain,

Jammer vir die ongerief.

Dankie dat jy ons ge****ak het, ons waardeer die terugvoering.

Ons sal dit aanstuur na die betrokke departement.

Kind regards,

Vanitha Venketas

Best regards,