PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

13 Aug 2021, 12:41

KAARMASJIEN SELF HANTEER OMREDE VAN KLONING HA.HA.HA.Ek moet blind wees

Alle P n P is nie die selfde nie behalwe Madelief setrum sin. As jy jou smartkaart en krediet kaart of Pretorim trust kaar gee sal die een kasier genaamd Preusure die Sartkaart swipe en jou krsdiet kaart of P/T kaart terug gee sodat jy volgens Hannes van Madelief die opsie het om dit self te doen volgens hom omrede die kaar dan uit jou hande is waar die kasier te kan kloon.HA,HA,HA. Maar orals waar jy gaan en ek se orals vat die KASIER die kaar en doen die transaksie en gee die masjien vir jou om jou pin in te lees.Kloon van kaart volgens Hannes van Madelief lagwekkend. Nietemin ek het vir hom finaal gesë as sy een of ander kasier my krediet kaart of Pretorium trust terug gee ek die items net daar sal laat en loop sonder om my TRANSAKSIE SELF TE DOEN. Julle by hoofkantoor kan die aangeleetheid self met die bestuur van Pn P opneem want hy het my laat verstaan van die kloon van kaarte en dat ek die kaart masjien self moet hanteer terwyl hy praat van opsie ,self te doen of nie.En dit is tenspyte van die feit dat al sy ander kasiere die transaksie op die kaart masjien doen. Ek sal weer Madelief toe gaan en as sy een kasier weer die masjien voor my neus druk die items daar los en uitloop en by Pn P Pretoria Noord GAAN KOOP wat 4 km van my is terwyl Mnr Hannes NIE EENS N KM VAN MY AF IS NIE. Lagwekkend van hom met die redeneing van KAART MASJIENE.Opsies van kaartmasjien wat glo aan jou kant geplaas is om die self te doen As dit die norm van P N P is dat kieente die kaart masjien self moet doen .KOOP EK GLAD NIE WEER BY ENIGE P N PAY NIE.

0
Replies (0)