PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Dec 2020, 09:38

JULLE ADVERTENSIES TE LAAT WANNEER ONS DIT ONTVANG.

Ons betaal ten duurste vir julle advertensies waarop julle maklik kan geld mors. Ons het velede week Donderdag 3 famflette gekry met julle advertensies in die Rekord van Pretoria Noord. Van die datums het die tydperk al veval nog voordat ons die specials kon koop. Ek wil n beroep op julle doen om julle te ondersteun ,deurdat julle moet kyk na die datums wanneer julle of dag wanneer julle dit vesprei op ander manier en nie versprei as die datum reeds verby is nie.VERSPREIDIGS DATUM REEDS VERSTYK WANNEER ADD.ONTVANG WORD.

0
Replies (0)