GR
Gerda R

1 reviews | Active since Feb 2012

04 Jun 2015, 16:00

Items removed from trolly while payment done

Wees asseblief baie versigtig as julle by Pick en Pay koop. Die staf laat mens se goedere verdwyn en weet dan niks of het niks gesien nie. Was nou by Norwood waar dit gebeur het. Die kasier onthou dat sy die item wat verdwyn het opgelui het maar die pakker weet niks. Sy het terwyl sy my goed gepak het verdwyn om 'n trollie te gaan bere. Skokend dat die bestuurder ook nie veel omgee nie. 'n Jammer van haar moet my tevrede stel. Wees gewarsku gaan julle goed na om te voorkom dat daar met jou geld weggeloop word. Na alles het ek betaal daarvoor. Pick n Pay julle moet julle sokkkies optrek.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply04 Jun 2015, 16:21
Official
Hello The RGB Pixellab,

Dankie vir u medeling oor die Norwood Pick n Pay.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendlike Groete

Marise Brown

Verwysings nommer : ***