CK
Charles K

1 reviews | Active since Mar 2009

12 Jul 2021, 14:59

I WAS INJURED WHILE SHOPPING

Ek, Susanna Helena Mathers (Sanet) ID: *** verklaar hiermee dat die volgende insident plaaagevind het: Datum: 21 Mei 2021 Plek: Pick n Pay Bottelstoor, Center Point, Millerton Tyd: Ongeveer tussen 14h00 en 15h00 Terwyl ek in ń redelike Lang ry by die betaalpunt Gestaan het, het een van die personeel my gevra om asseblief verby my te kom. Ek het opsy gestaan, maar ook probeer om "social distancing" te habdhaaf. Met die wat ek beweeg het, het ek gestruikel oor kratte wat agter my gestaan het... Met die Val, het die bottel Muntana in my hand gebreek, en ek vermoed ook dalk sommige bottels Vodca wat oo die rak was waarteen ek geval het. . Die bestuur het my gevra of ek OK is, waarop ek bevestig het, en gesê het my Regter arm is net Baie seer... Ek het op daardie stadium nie daaraan gedink om getuienisse te vra, of eis in te stel nie. Die volgende Paar Dae was ek redelik blou op my arm en been, en my arm steeds seer Op 7 Junie het ek my geneesheer gaan sien Met die arm, en hy het aan my ñ Voltaren inspuiting gegee, sowel as antibiotika vir 14 Dae. Na steeds geen verbetering, het ek weer die geneesheer op 6 Julie gaan sien, en is vir xstrale gestuur. Die xstrale toon ñ moontlike " Rotator cuff besering", en ek moet nou gaan vir ñ MRI, sowel as Ortopeet gaan sien.

Sanet Mathers *** of ***

0
Replies (0)