CC
Christoffel C

1 reviews | Active since Jun 2019

29 Oct 2019, 14:13

Hulle steel jou geld!!!!!!!

Tellers steel jou geld by till.

Ek gaan koop n boks papier van R295.00 Ek gee die teller R450 en vra vir extra R10 de vir kleingeld.

Toe ek vra waar die kleingeld is sal sy vir my se ek het net R300 gegee.

Dadelik se ek kyk na die kameras. Sy vat haar til laai en gaan na agter vir n spot check(sonder my)

So watse bewyse het ek nou?????

Praat met Etienne Naude die bestuurder en hy is weg na die kameras toe.(weer sonder my) Kom terug en se ek het 2x R100 en 2x R50 gegee.

Ek vra vir beel materiaal. Ek kry die video en jy kan niks daar op sien nie!!!!! Ek ry toe weer terug daarheen waarop sy eerste woorde is jammer dit was 4xR50 en 1XR100.

So sy storie verander en niemamd kan werklik op die video sien wat gebeur nie. EN JA EK SAL N BOHAAI OPSKOP OOR R150.00 HOEVEEL STEEL JULLE NIE DAAGLIKS BY DIE GEMEENSKAP NIE????????

SWAK DIENS EN N SLEGTE BESTUUR

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply31 Oct 2019, 10:48
Official
Good day  Christoffel,

Thank you for choosing Pick n Pay. Please accept our apologies for the delay in response and any inconveniences caused to you. We view this incident in a very serious light, we are busy addressing this with our management team. We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels. Kind regards,
The Pick n Pay Team