1 reviews | Active since Feb 2011
Hoe DURF julle?
Ek kry vandag 'n epos wat vra of ek n R6500 koopbewys vanaf Checkers wil wen. <br> Ek besluit toe om deel te neem en antwoord toe die vrae en op 'n punt toe vra die kompetisie of ek n R2000 koopbewys vanaf Pick n Pay of Checkers of Shoprite verkies. Ek kies toe die PICK N PAY opsie en word toe gevra om die Red Bull logo te identifiseer en ek kliek toe op die Red Bull logo en word toe deur gevat na n blad waar ek toestemming gee om my persoonlike info met ander maatskappye te deel. Ek kies toe ja en word aangese om 'n selfoon nr te s***el *** om 'n PIN nommer te kry sodat ek kon voort gaan. Die eerste ding wat die rekenaar stem toe se is dat die oproep teen R10 per minuut gehef word. Ek sit toe neer want ek WIL NIE aan n **** deelneem nie. Hoe DURF julle as Pick n Pay julle naam aan so 'n **** te koppel? Natuurlik sal almal n shopping voucher van R2000 wil wen maar mens word eers ingelok met 'n belofte van n shopping voucher van R6 500 en dan later is dit slegs R2000 en dan word mens NOG R10 per minuut gecharge vir die oproep om die PIN nommer te kry? Dit is TERRIBLE wat julle an onskuldige mense doen. Julle behoort julle self te SKAAM. Kry julle nie skaam nie? Dit IS ******ION
Dankie vir jou e-pos
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Dit is 'n bedrogspul, Dit is baie moeilik om die oorsprong van hierdie tipe van swendelary te ****r, maar ons moedig ons kliente om nie te kliek op die s***el.
Vriendelike Groete
Marise Brown
Ref Number : ***
Best regards,
Dankie vir jou e-pos
Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Dit is 'n bedrogspul, Dit is baie moeilik om die oorsprong van hierdie tipe van swendelary te ****r, maar ons moedig ons kliente om nie te kliek op die s***el.
Vriendelike Groete
Marise Brown
Ref Number : ***
Best regards,
