SM
Santa M

1 reviews | Active since May 2022

01 Jun 2022, 08:09

Headache phone deal

Ek hoop iemand Sal Kan help Ek het Sondag 29Mei 2022 n foon by die Pick & Pay gekoop. Daar was geen verkoopspersoon by die selfoon afdeling nie, Ek word toe verwys Om een van die kassiere te vra Om te help. Sy het Wel Kom help maar Kon geen inligting oor enige van die fone gee nie. Ek dringend n foon benodig en toe n duel sin een gevat. Hele Sondag gesukkel met die foon sy keyboard Kom op en verdwyn dadelik weer men's Kan nie eens jou email geativeer kry nie. Doen n oproep en die foon Lui lank Na die tyd en s***el jy at wys dit hy Lui nog. Ek Maandag die 30ste ges***el en hulle gese die man wat in daai afdeling werk is eers beskikbaar die 31 Mei. Ek is in Om die foon Om te ruil en hulle vertel my Ek Moet wag Vir n oproep. So gedoen oproep gekry Om te Se foon is ingestier. Volgende wat Ek weet is consumer wet hulle Moet Ander foon gee of refund. Ek Sal geen men's aanraai Om n foon by enige Pick en Pay te koop Na die die s wat Ek ontvang het nie

0
Replies (2)
SM
Santa M's update02 Jun 2022, 18:11
Reviewer Update
Goodday it's the PnP in Oberholzer carletonville. To be honest I still haven't heard from them after the call to say phone is booked. As far as I know consumer rights the should have replaced or refund as it was within the 7 day period. Very disappointed.
Pick n Pay
Pick n Pay's reply03 Jun 2022, 12:01
Official
Hi Santa,

We are busy addressing your complaint with the relevant management teams.

Kind regards,
Vanitha Venketas