EA
ELIZABETH A
1 reviews | Active since Apr 2011
05 Jan 2016, 14:06
Goeie diens
Wil graag vir Jonker van Wyk bedank vir baie goeie klantediens. Hy was bereid om na my klagte te luister, en het dadelik die saak reggestel deur my 'n terugbetaling aan te bied. Baie dankie. Dit gaan oor 'n waatlemoen.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pick n Pay's replyOfficial
06 Jan 2016, 13:10Hello aswegen,
Dankie vir u kommunikasie oor die diens ontvang.
Ons waardeer dit baie en sien daarna uit vir u terugkeering besoek aan ons winkels
U kommentaar is navore gebring na die senior bestuurslede verantwoordelik.
Groete
Marise Brown
Verwysings Nommer ***

Pick n Pay's reply06 Jan 2016, 13:10
Official
Hello aswegen,