PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Sept 2018, 13:59

GEEN SCRATCH KAARTEVIR AANKOPE BO R200

Hoe swak bestuur kan jy kry. As jy meer as R200 koop kry jy n scratch kaart.So gemaak en daar is vandag die 1 September geen scrath kaarte by enige til nie.Op navraag by die onder bestuurder se sy vir my sy gaan nou eers in die kantoor kyk of daar kaarte is.as daar by geen til is nie ,hoekom sal daar nou skielik in die kantoor wees.Het die kasiere dit nie onder die aandag van die bestuurder gebring nie.Skrik hulle noU skielik wakker!!!!!!!!!!! EN EK MOET WAG.ek het geloop want mors nie my tyd nie.Sy kon net op my strokie aangebring het dat hulle my n scratch kaart skuld.word wakker vir goeie bestuur. nou moet ek daar vir weet nie hoe lank wag om te hoor of daar karate in die kantoor is. En die slegste van alles is dit is op n saterdag en die begin van die maand en dan moet julle weet hoeveel mense daar is.Blerie swak.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply06 Sept 2018, 15:38
Official

Hi Paul,

Thank you for choosing Pick n Pay and taking the time to write to us.

Please accept our sincere apologies for the delay in response and for any inconveniences caused to you.

We have passed your feedback to our Scratch & Win team to enable them to improve on future promotions.

We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind regards,

Vanitha Venketas