CH
Chantelle H

1 reviews | Active since Jun 2015

08 Jun 2015, 20:00

foutiewe doeke

Huggies Gold vir dogter no 6, is n baie groot teleurstelling, dis al die hoeveelste pak wat ek koop..<br> aan die een kant waar jy die doek vasmaak is vas gegom, n mens moet dit letterlik uitskeur, die onderkant ook aan die een kant is ook vasgegom moet ook losskeur, die ribbing is een kant grooter as die ander kant..

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply09 Jun 2015, 09:00
Official
Hello ChantelleHavenga,

Dankie vir u medeling oor die Huggies Gold .

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendlike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer : ***

Best regards,