CB
Collette B

1 reviews | Active since Aug 2023

21 Aug 2023, 17:54

Ek is nie tevrede met die diens nie.

Ek het nooit 'n probleem gehad met kos items wat ek by pick n pay gekoop het nie, die enigste probleem is die kassiere moet 'n glimlag op hul gesigte sit en ons met 'n mate van respek behandel, die onbeskofheid is onaanvaarbaar.

0
Replies (0)