PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Nov 2016, 09:43

BRAND MATCH

<p>hulle gee n verduideliking maar julle moet mooi verstaan ,ek praat van die mense wat daar buite aankoop.jy moet ten minste 10 artkels aankoop en hoop dat een n brand match is anders beteken dit niks.So m.a.w. as jy een een item ten duurste aankoop beteken dit niks en betaal jy maar daarvoor.</p> <p>Weereens dit is n klug die brand match.</p> <p>P N P MOET MY NIE TERUG ANTWOORD NIE.EK SAL NIE MEER DAAR AANKOOP NIE EN MENSE OOK SO AANRAAI.</p>

0
Replies (0)