vN
veronica N

1 reviews | Active since Nov 2023

14 Nov 2023, 15:04

Bestuurspan met geen respek!!!

Pick 'n Pay Thaba Mall in Thabazimbi het die ombeskofste bestuurspan wat ek al ooit in my lewe teegekom het. Onprofesioneel sal nooit weer my voete in die winkel sit nie!!!! Geen respek geensins ir enige een nie!!!

0
Replies (0)