AF
Angel F

1 reviews | Active since Dec 2018

10 Aug 2021, 12:54

ben viljoen pic a pay

was saterdag n week terug by Pick a pay in die noord, op die hoek van Rachel de beer en Ben Viljoen. Swak swak kliente diens ontvang daar.

jy koop goedjies daar, pryse so flippen deurmekaar, waneer jy by die till kom dan is dit n ander bedrag.

waneer jy dit bevraagteken kan nie eers die manager jou ordentlik antwoord nie. Pateties en dit is nie die 1ste keer wat so iets by daardie winkel gebeur nie, Sal verseker " word of mouth" versprei op my ervaring. gedink hulle sal ekstra myl gaan om jou te help en jammer te se, manager genaamd Quinton by daardie plek het gese eks welkom om dit verder te vat, daardie was onbeskof.

0
Replies (0)