1 reviews | Active since May 2016
BELAGLIKE STICKERS OM GELD TERUG TE KRY
ek het n Salton stoompot en n Microgolf oond Swan by wonderpark gekoo OP DIE 1 JUNIE 2019.Toe ek by die huis kom vind ek dat die handvatsel gebreek is.Ek is toe weer na P N P toe om die pot om te ruil.Hulle het nie een gehad nie en die enigste pot in die rak was die stukkende pot. Hulle gee toe vir my n Taxinvoice om n ander pot te kom haal sodra dit ingekom het.Op die 3 junie s***el hulle my en ek gaan haal toe die pot. vandag toe ek die boks oopmaak merk ek dat daar n tjip in die pot is en neem dit terug en vra dat hulle my refund want dit is die 3 de DERDE keer dat ek soontoe moet ry en die heen en weer trip is 28 km waarvoor niemand my verged om op en af te ry nie. Baie ongeskikte dame in beheer en n swart man dring daarop dat hulle die stickers wat aan my uitgerek was terug besorg moet word alvorens hulle my geld terug gee vir die pot wat nou op die huidige stadium in hulle besit is. wat maak ek met die stickers en karate wat hulle vir my gee.EK GOOI DIT WEG WANT WAT sal EK IN ELK GEVAL WAT N PENSIONRIS MET DIT DOEN.Dit sal my n leftyd vat om slegs 40 stickers te versamel. Nou vra ek julle wat is julle sienwyse rakende die aangellentheid. as ek al 3 keer gery het om n pot te kry wat niks maker nie hoeveel keer gaan ek ry as die pot sukkend is in die waarborg tydperk. Maurice wat die bestuurder daar is het die vorige keer ordenlik in Afrikaans behandel maar die klomp daar help my net in engels daarom die stickers wat ek nie meer het nie moet terug gee voordat hulle my geld terug gee. Nou vra ek moet eers R800 se aankope by julle doen om die stickers te kry om vir julle teug te gee voordat julle my geld terug gee. Ek het nie die geld om r800 by julle te spandeer nie en ek kan net my geld binne 14 dae terug kry as ek die item terug gee,
Thank you for taking the time to address your concerns with us.
Please accept our apologies for the inconveniences caused to you.
We are addressing this with our management team.
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.
Kind Regards,
Pick n Pay Team
Thank you for taking the time to address your concerns with us.
Please accept our apologies for the inconveniences caused to you.
We are addressing this with our management team.
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.
Kind Regards,
Pick n Pay Team
