PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

02 Jan 2018, 18:34

BAIE SWAK BESTUURDER

EK het n review geskryf oor die swak mense verhoudings van die bestuuder van p n p by Madelief Sentrum.julle het my deur Hallo peter laat weet dat julle dit sal opvolg.Dankie. Iemand het Vrydag verby n boodskap op my celfoon gelos van P n P ,geklink soos Madelief sentrum en my laat weet hy sal weer s***el.Tot nou toe het ek nog niks weer gehoor nie. As julle my weer wil ****ak doen dit asb direk as deur Hallo Peter want dit raak nou om****tig. Dankie dat julle dit wel opgeneem het met Madelief sentrum maar hulle is nou traag.

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply03 Jan 2018, 11:47
Official

Hi Paul,

Thank you for choosing Pick n Pay.

We appreciate your feedback and will address this with our management team.

We value you as a Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.

Kind Regards,

Vanitha Venketas