1 reviews | Active since May 2016
BAIE BAIE SWAK BESTUURDER
Ek wil nie indetail gaan nie maar dit is die onprofesionele bestuurder met klen letters wat ek ook al teegekom het.Ek weet nie wat se naam is nie en stel op die oomblik gladnie belang nie. Na sy ongeskikheid verwys hy of se vir een van die kasiere om my te help wat hy gaan nie. ek is toe na die swart kasiere toe wat my help en op daai oomblik loop hy agter my verby en mompel weer iets teenoor my.Ek het hom aangespreek en gese as hy nie my wou help nie,hy liefs na sy kantoor toe moet gaan. Op daai oomblik se hy dat ek liefs uit sy winkel moet gaan. Verbeel jou dit,hy wou my nie help nie en kry iemand anders om my te help en dan het hy die vemetelheid om my nog uit sy winkel te jag. Watter tipe persoon met so n trant werk vir julle.As iemand in my diens was wat so opgetree het sou duidelik van my gehoor het.ek weet hy sal prober om my af te kraak en dan kan die engeltjie hemel toe vlieg. Ek sou die nie op halo peter geplaas het as my optrede onder denke was. Sy groot probleem is dat hy nie luister wat die KLIENT se nie nadat ek my telke male herhaal het.So ongeskik.Hy is n kaalkop en is die enigste daar .daar is drie bestuurders en hy is di9e enigste een wat kaalkop is.hy kan gerus by Hannes kers opsteek wat n mens met respek hanteer en LUISTER wat die klient te se het wat hy nie doen nie.
Good day Paul,
Thank you for taking the time to address your concerns with us.
Kindly accept our apologies for the bad service received.
We view this incident in a very serious light and do not condone this sort of behavior at our stores.
We are busy addressing this with our management team.
We appreciate your feedback and value you as a loyal Pick n Pay customer and are committed to improve continually on our service levels.
Kind regards,
Vanitha Venketas