1 reviews | Active since Feb 2016
baby marrows
Hello Peter was vandag by PnPay,Witpoortjie,terwyl ek baby marrows koop vir R13 word dit opgemerk na R15, ek voel en glo dit is n helse skande! Dan ook by die piesangs R15/kg dan nog op n groot advertensie Super Save- kan julle n waarborg gee - in die toekoms sal ek geen vars groente/vrugte of vleis koop by enige PnP , ek gaan ondersteun eerder Fruit en Veg of die ****huis om die hoek! Van die baby marrows is nog besig om af te gaan! Ek hoop almal kan saam staan en besluit vir 3 dae koop ons geen vars produkte by PnP dat dit vrot word op hul rakke! This is not the first time it happen , last month we bought Pnp chochlate covered easter eggs for R10.00, a week later R36 Wow we to complain and they say it was old stock - expired date only June 2016 - old my foot
Dankie vir u medeling oor die Witpoortjie Pick n Pay.
U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om te verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.
Ons waardeer u as klant van Pick 'n Pay en ons is daartoe verbind om ons diensvlakke voortdurend te verbeter.
Vriendlike die uwe
Kliente Diens
Verwysing Nr. MIL103
***
Best regards,