dB
deon B

1 reviews | Active since Dec 2013

24 Aug 2015, 08:58

Advertensie misleidend

Verlede week en Saterdag,gaan ek en my vrou eers Checkers toe om pryse te vergelyk want die Legioen Tak het hierdie komende Vrydag 'n Tak funksie aan, daarna vertrek ons na die plaaslike Pick&PAy tak en wreed tot ons ontnugtering, is al die pryse op die bestanddele ho?r as Checkers s'n!!!Net op Iwiza mielie meel van 2.5 kg was die prys dieselfde.Nou waar kom die misleidende \BRAND CHECK"vandaan"

0
Replies (1)
Pick n Pay
Pick n Pay's reply24 Aug 2015, 10:56
Official
Hello SALEGION,

Dankie vir u medeling oor die Pick n Pay Brand Match.

U kommentaar is vir aandag verwys na die topbestuurderslid wat verantwoordelik is, en wat u binnekort sal s***el om hieroor to gesels- en om to verseker dat u kwessies bevredigend aangepak en opgelos sal word.

Vriendlike Groete

Marise Brown

Verwysings Nommer: ***