CS
Chantelle S

1 reviews | Active since Oct 2017

03 Oct 2017, 21:20

Phonefinder **** **** ****

N mens doen asnsoek op jou fb vir n foon hul bel jou sommer in n paar min hul lees en jy antwoord al die bull**** dan se hul dat h nu gaan kyk of alles goed gekeer is dan praat jy weer met iemand anders oky alles lyk goed jy is goed gekeer ons sal jou in die volgende 24 tot 72 ure bel dan kom dit op die dag wat al jou dep af gaan O ja hul sin ook jy het nog nie jou foon ni maar hul vat geld daar is baie mense op dai blad PHONEFINDER wat kla dat hul geld wat maar nog niemand het n foon of goed gekry wat hul aansoek gedoen het ni ek het hul gese ek gaan hul nu op Hello pieter sit hul kom net met n bul**** storie

0
Replies (0)