DD
DJ D
1 reviews | Active since Feb 2017
03 Oct 2023, 15:17
ONAANVAARBARE DIENS
Waarom wag vir medikasie? EK het Donderdag 28 September twee voorskrifte aan Pharmacy Direct gestuur. Gister is slegs een van die twee afgelewer. My epos word nie beantwoord nie en wanneer ek Pharmacy Direct ****ak, word die foon net neergesit, sonder om my te help. Dit blyk dat Pharmacy Direct nie die erns van die saak besef om pasiënte se medikasie so spoedig moontlik by hulle te kry nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Pharmacy Direct (Centurion)'s replyOfficial
03 Oct 2023, 15:29Geliewe patient
Dankie vir u skrywe, ons verwys U navraag na die bestuurder om U terug te s***el.
Groete
Pharmacy Direct Span
Dankie vir u skrywe, ons verwys U navraag na die bestuurder om U terug te s***el.
Groete
Pharmacy Direct Span
Pharmacy Direct (Centurion)'s reply03 Oct 2023, 15:29
Official
Geliewe patient