AB
Anneke B

1 reviews | Active since Feb 2015

12 Feb 2015, 16:42

Warranty claim deur Solly's Middelburg

ons het uiteindelik ons bakkie teruggekry by Solly's na vele ongelukkige gesprekke en gevoelens. ek plaas op HelloPeter.com se Facebook blad die foto's van hoe die ruit ingesit is en hoe ons bakkie beskadig is, en niemand wil pa staan vir die herstelwerk nie.

0
Replies (1)
PG Glass
PG Glass's reply13 Feb 2015, 10:34
Official
Hello JAuto,

Our sincere apologies for this negative experience.

Your complaint has been escalated to the relevant regional manager and will be attended to accordingly.

Look forward to a swift and amicable resolve.

Kind Regards
PG Glass Head Office