SK
Sakkie K
1 reviews | Active since Oct 2023
05 Oct 2023, 09:47
Peugeot swak diens
Die swakste diens van Peugeot Suid Afrika. Ek wag al 3 weke vir parte. As ek navraag doen is daar altyd n verkoning dat parte op n back order is. Ek het n 2008 Peugeot. Die publiek moet baie mooi dink voor jy n peugeot koop want as hy breek gaan loop waar jy wil wees. Jou kar gaan lank staan. Ek sal nooi weer n peuveot koop nie en ook niemand aanraai om een te koop nie. Ek moet sê dat ek van Peugeot Klerksdorp baie goeie diens kry.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)SK
Sakkie K's updateReviewer Update
12 Feb 2024, 19:04Peugeot Suid Afrika kan hulle deure toemaak. Einde Januarie 2024 is dit 5 maande wat ek wag vir skokbrekers op my Peugeot 2008. Ek het al hoofkantoor probeer bel maar geen sukses. Die sogenaamde call senter is no go. Daar sit op hoofkantoor mense wat groot salarisse verdien en mooi karre ry en hulle het geen belangstelling in hulle kliente nie. Dit is die swakste naverkope diens wat ek nog beleef het. Mense moet baie mooi dink voordat jy n Peugeot koop. Daar is geen kliente en naverkope diens nie. Dit is net jammer Wesvaal Delta in Klerksdorp wat die Peugeot agentskap het probeer hulle beste maar ook hulle word geignoreer.
SK
Sakkie K's update12 Feb 2024, 19:04
Reviewer Update
Peugeot Suid Afrika kan hulle deure toemaak. Einde Januarie 2024 is dit 5 maande wat ek wag vir skokbrekers op my Peugeot 2008. Ek het al hoofkantoor probeer bel maar geen sukses. Die sogenaamde call senter is no go. Daar sit op hoofkantoor mense wat groot salarisse verdien en mooi karre ry en hulle het geen belangstelling in hulle kliente nie. Dit is die swakste naverkope diens wat ek nog beleef het. Mense moet baie mooi dink voordat jy n Peugeot koop. Daar is geen kliente en naverkope diens nie. Dit is net jammer Wesvaal Delta in Klerksdorp wat die Peugeot agentskap het probeer hulle beste maar ook hulle word geignoreer.
