MR
Mary R

1 reviews | Active since Dec 2019

01 Dec 2019, 12:17

Perfect Laser Technologies Bloemfontein

Perfect Laser Technologies Bloemfontein tak: De Wet, jy en jou span is TOPS. Altyd vriendelik en behulpsaam. De Wet, met my onlangse aankope was jou opleiding perfek en presies. So perfek dat ek n week later ten volle "up en running" was. Moet ook by sê dat jy die beste "sales person" in die wêreld is. Nogmaals baie dankie vir julle puik diens.

0
Replies (1)
Perfect Laser Technologies (Pty) Limited
Perfect Laser Technologies (Pty) Limited's reply27 Jan 2020, 12:04
Official
Thanks for taking the time to review us - we are delighted that you are happy and yes Dewet is "Tops"