JT
Jeanette T
1 reviews | Active since Jun 2024
03 Jun 2024, 15:52
Opleiding op Laser engraver Machine
Robert het ons goeie opleiding en wenke gegee om met ons masjien te werk, ten spyte daarvan dat dit nie by hom gekoop is nie. Ons kan hom hoogs aanbeveel
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)