bB
bomskerf B
1 reviews | Active since Oct 2016
31 Oct 2022, 12:33
Laser cutter installasie
Ons het al n paar keer met Martin van Bloemfontein tak gewerk en hy is altyd vriendelik en behulpsaam. Hy bel altyd n paar dae later terug om te hoor of alles nog reg is en of die fout weg is of in die geval van n nuwe masjien vra hy of ons nog tevrede is. Die feit dat ons al 3 masiene by hulle gekoop het getuig daarvan dat ons nie eers soek na n ander vers****** nie, ons is baie gelukkig by hulle!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)