GB
Gerhard B

1 reviews | Active since Apr 2013

10 Aug 2022, 15:25

Excellent Service

Baie dankie Martin van Bloemfontein Perfect Laser vir die verskaffing, instalering en opleiding wat jy gedoen het vir my by The Central University of Technology Free State. Dit masjien in beslus n aanwins vir die universiteit en my studente gaan dit baie gniet om projekte the doen op die PLT 960. Dit was regtig n voorreg en n plesier om met jou besigheid te doen. Perfect Laser gaan nou baie besigheid kry van my af.

0
Replies (0)