HH
Hilton H

1 reviews | Active since Aug 2018

27 Aug 2020, 13:28

Korrupte maatskappy

Ek het in my lewe nog nooit so klomp *****s gesien nie. Ons betaal alreeds verhoogde tariewe aan die maatskappy dan vat hulle al jou geld sommer net so. Ek is seker die Body Corporate en hulle is kop in een mus, wens net ek het geweet aan wie om hulle te rapporteer. Is daar dalk n reguleerder of so iets? Nou die oggeend is R250 van my balans net so gevat nadat hulle kamtig nie afgetrek het nie, nou die ander oggend was my water vir nog nie eens 'n uur nie, R95. Met verdere ondersoek het ek gemerk dat daar wel aftrekkings gedoen was- PEC julle is ANC van die Weskaap - julles n ***ken klomp *****s

0
Replies (1)
PEC Utility Management (Pty) Ltd
PEC Utility Management (Pty) Ltd's reply14 Dec 2020, 12:23
Official
Beste Mnr Hoppie

Ons neeme kennis van u plasing op Hello Peter.  Ons sal graag die aangeleentheid wil ondersoek en u van 'n volledige verduideliking voorsien.  Sal u asb. u PEC klientenommer en of eenheid nommer en gebounaam aan ons stuur na ***?