AR
Anton R

1 reviews | Active since Jul 2022

16 Jan 2025, 12:25

PayCity - what a good experience

Ek het onlangs 'n verkeersboete in Johannesburg met PayCity betaal, en die proses was baie makik.. Die website was great met geen probleme, en dit was ook user friendly nadat ek my betaling gemaak het, het ek dadelik die proof of payment gekry.

Ek is baie tevrede met die diens, en dit het die boetebetalingsproses moeitevry gemaak.

0
Replies (1)
paycity.co.za
paycity.co.za's reply16 Jan 2025, 12:27
Official
Dear Anton Ross Thank you very much. 

Kind Regards,
The payCity Team