SS
Stephani S

1 reviews | Active since Aug 2021

10 Aug 2021, 16:55

********* and unacceptable accounts and billing practice

My ex het in 2020 mediese toetse ondergaan. Ek, as hoofid van die medies, het rekeninge vanaf die dokters ontvang en dadelik betaal. In 2021 gaan ek vir 'n Covid toets en ontvang 'n helse rekening vanaf PathCare vir van my ex se toetse van 2020 wat nooit betaal is nie.

Ek begin dadelik opvolg en uitvra oor die rekening aangesien ek dit nog nooit ontvang het nie en intussen het VeriCredmy ge****ak en gesê dat ek 'n rekening het van PathCrae wat oorgegee is.

Ek het GEEN rekening van PathCare gekry in 2020 nie en nou dat ek in ****ak is met hulle oor die rekening is ek reeds oorgegee aan VeriCred?!

Hulle reageer nie op my eposse nie en s***el my oor van een na 'n ander persoon oor die foon. Indien die rekening in 2020 gestuur is, soos dit moes, sou dit voor die egskeiding afgehandel geword het of worst case scenario, in die hof met die egskeiding gesettle geword het.

Hoe kan julle mense oorgee aan kredietburo as ek nooit eers iets ontvang het nie en julle bevestig het dat julle al my inligting op die sisteem gehad het?

Hierdie is onaanvaarbaar.

0
Replies (2)
Pathcare
Pathcare's reply13 Aug 2021, 10:02
Official
Beste Stephani 
Dankie dat jy ****ak gemaak het met ons. Ek gaan ondersoek instel en so gou moontlik terugvoering gee

Byvoorbaat dank
Sharon van der Berg
Pathcare Debtors
Pathcare
Pathcare's reply16 Aug 2021, 12:50
Official
Beste Stephanie S

Ek het u terugvoering gegee via e-pos , ek hoop die verduideliking is van toepas

Vriendelike groete
Sharon van der Berg
Pathcare Debtors