GE
Gerhard E

1 reviews | Active since May 2019

09 Feb 2021, 21:17

Pathcare kan nie betaling van Momentum op****r.

Pathcare bly stuur vir my rekeninge om te betaal wat al gedurende Desember 2020 deur Momemtum betaal is.

Wat meer kan ek doen om te wys die rekening is betaal as my Momentum maand staat, Momentum ge****ak en probleem deur gegee waarop hulle die betaallopie direk aan Pathcare gestuur het.

Steeds bly ontvang ek dreigbriewe vir uitstaande rekening. Ek is raadop, al met 4 verskillende Pathcare konsultante per epos gekommunikeer.

Ek sal betaal, maar as Pathcare nie eers `n ontvangste kan vasle nie, hoe gaan hulle `n terug betaling aan my besorg.

As hierdie enigsins op my krediet rekords geplaas word, gaan ek dit nie daar los nie

0
Replies (1)
Pathcare
Pathcare's reply10 Feb 2021, 12:04
Official
Beste Gerhard E

Eerstens my opregte verskoning vir die aanmanings brief wat na u gestuur was. 

Soos bespreek ons as diensvers****** het nog nie die betalings advies vanaf u mediese fonds ontvang nie. Ongelukkig het dit daarna toe gelei dat u patologiese dienste as uitstaande wys. Ek het bevestig met ons Senior Krediet ****role in ons banking afdeling dat p die betalings advies van momentum nog nie ontvang is nie.
Sodra ons dit ontvang kan ons alle betalings wat gemaak was deur die fonds  teen al  die lede se eise sit.

Ek sal vir u op hoogte van sake hou en u ommidelik verwittig sodra die regstellings gemaak is.

Weereens vra ek hartlik verskoning , asseblief moenie huiwer om my direk te ****ak vir enige hulp nie.

Die Uwe 
Sharon van der Berg
Pathcare Debtors