1 reviews | Active since Jun 2012
SWAK SWAK SWAK Kan nie kla oor diens nie want daar is GEEN diens nie
Diep teleurgesteld. Partserve in Milnerton se diens is SWAK. My Canon Printer 2 maande oud ek moet al klaar "Heads " vervang het. Dan bel hulle jou nie terug nie maar stuur jou heen en weer en jaag jou telefoon rekening op. Dan kry ek my printer terug sonder die Ekstra ink wat ek ook in die boks gesit het (wou dit nie gehad het nie want CANON Swak volgens my.)Moerse gesukkel om regter mense in hande te kry. Nou laat hulle my voel soos n leunaar, Ek nogal eerlik en sit my ekstra swart Ink wat ek by printer gekry ook in boks want het gedink hulle gaan nuwe printer gee. Maar tot my skok maak hulle dit reg, 2 maande oud en dit breek klaar. My ink is weg en die mense se net die was nie genoem op die report toe ek dit ingehandig het nie. Dit was my heel eerste keer dat ek 'n printer moes ingee. Hoe moet ek weet dat die Dame agter die Counter nie haar werk reg gedoen het nie. Is dit nie tog haar werk om seker te maak sy noem dit op die ver**** nie. Mense maak seker jy lees die report en maak seker jou goed is genoem. SWAK SWAK, hulle moet nie eens 1 * vir die mense gee nie.
