EDBS
Elmien De Beer Scheepers
1 reviews | Active since May 2019
20 May 2019, 16:21
Swak diens
Baie swak diens. Op moedersdag (12/5/19) wat veronderstel was om 'n bederf dag vir my wat die moeder is te wees het my hele gesin kos gekry terwyl ek langer as 'n uur moes wag en na 'n uur en 20 minute het ek gesê hulle kan dit maar los. Het met 2 kelners en 2 bestuurders gepraat wie belowe het hulle sal my ****ak om die slegte ervaring reg te stel, maar tot op hede het ek niks gehoor nie. Ek is so ongelukkig en ek wat amper weekliks daar gekom het, sal nie weer soontoe gaan nie. Swak diens en lee beloftes gaan verseker nie saam nie!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)