1 reviews | Active since Jan 2016
so called manager with bad attitude
So gisteraand gaan ons gou na Panarottis toe vir n vinnige nagereg en milkshake by Waterfall mall in Rustenburg... Wel eerstens die mud pie wat my vrou bestel het was amper nog gefries gewees in die middel, roep toe die kelner en s? hom daarvan, nee hy sal dit gou gaan reg maak. Toe dit terug kom toe is die ding nog steeds koud in di middel en ? brand smaak aan die buite kant! (Maar laat ek gou vir julle s? hoekom dit so is, daar was seker nie van daai mud pie geprep vir daai dag nie, so die ding was nog gefries toe my vrou hom bestel het in die eerste plek,swak bestuur) Roep toe bestuur en Derrick kom daar aan, kom daar aan met n houding, stel hom self nie voor nie,se nie een keer jammer oor wat gebeur het nie en lag oor die hele ding, en dit is die betruur wat julle naam moet dra? Ek was ook n bestuurder by Spur gewees vir baie jare, ek weet waatoor dit gaan. Die Derrick het nie n benul waaroor dit gaan nie, hy gooi die hele Spur naam weg. Ek het nog noit so iets beleef nie, net sy houding en dat hy die heel tyd n grin en smile op sy gesig het en nie eers jammer daaroor voel nie, nee wat, julle weet nie wat in julle winkels aan gaan nie. Sal nie weer my voete daar sit nie. Hennou
Thank you for sharing your experiences with us and for alerting us to some of the issues you feel disappointed about. We will definitely share your complaint with the owner/operator who will be in touch with you shortly to provide feedback. Please accept our apologies any inconvenience or frustration this may have caused.
Kind regards
Nicole Lewis
Customer Care