aW
annetjie W

1 reviews | Active since Dec 2011

29 Jan 2021, 20:52

Slegte diens les marias

Slegte diens by les Marais ontvang vanaand 29/1/2021 Was daar presien 18h38 en het eers my kos gekry 20h05 My order was 2 keer aan Ander mense uit gegee en moes weer en weer gemaak word. Vir R500. 00 se order wag ek nie 2 ure nie Hulle sien my nooit weer nie.

0
Replies (0)