MN
Maritsa N
1 reviews | Active since Nov 2018
25 Jun 2019, 19:22
Slegte diens by Panarottis secunda
Ons het 45min gewag vir n waiter... Hulle het glad nie ons bestelling gevat nie en ook nie kom kyk of geen ander waiter het kim vra of ons al gehelp is.. Die diens was uiters swak gewees...
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)