1 reviews | Active since Oct 2012
R110 pizza's a *******
saterdag aand omtrent 19H20 het ek gebel en my kos take-away bestel. 1 Alfredo pasta 1 s.Hawaiian en 2 L.Biltong en boerie pizza's sonder boerie(swap boerie vir biltong). Teen 19H52 toe ek betaal vir die kos was als reg maar die biltong pizza het boerie opgehad en ons moes nog n half uur wag vir die kos. Intussen word die ander pizza en die pasta koud in die kar. Toe ek die biltong pizza uiteindelik kry vas ek stom geslaal oor hoe min biltong ek kry vir n R110.90. Eers is julle diens sleg en dan is dit nog n ******* ook. Ek sal nooit weer R381.50 spandeer by PANAROTTIS vir take-aways nie. Tenminste gee debonairs meer vleis en kry jy waarde vir jou geld. Panarottis julle suck en ek sien dit as diefstal. Het n foto geneem van julle slegte poging vir n pizza en sal dit vir al my vriende wys. En die feit ek moes wag omdat julle nie n bestelling kan reg kry nie is pateties. Dit was nie eens so besig in die winkel nie en ek weet nou hoekom nie. Julle het n klient verloor oor.
Thank you for sharing your experiences with us and for alerting us to some of the issues you feel disappointed about. We will definitely share your complaint with the owner/operator who will be in touch with you shortly to provide feedback. Please accept our apologies any inconvenience or frustration this may have caused.
Kind regards
Customer Care