EV
Elaine V

1 reviews | Active since Jun 2017

04 Jun 2017, 10:22

Onvriendelike en dom PERSONEEL

<p>4 Junie Panarotties Mimosa Mall Bloemfontein. </p> <p>Betalende kliente nie eers boemelaars wat bedel vir kos nie. Neem n ewigheid om bestelling te bring. Wanneer di kos kom is dit die verkeerde besteling ! Ek kry nie eers n jammer mevrou kan ek dit bestwlling regmaak nie. Die EEN agter di til is so.ongeskik jy sal doodgan van die onvriendlikheid in daai plek. PATETIES !!!!! Dalk julle personeel vir kliemte diens opleiding en seker maak hulle is wakker wanneer hulle diens kom ! </p>

0
Replies (1)
Panarottis Pizza Pasta
Panarottis Pizza Pasta's reply05 Jun 2017, 09:52
Official

Good day Mona

Thank you for sharing your experience with us! We will be sure to investigate this incident and be in touch with you to offer feedback.

Please accept our apologies for any inconvenience this may have caused.

Kind regards

Nicole Lewis

Customer Care