PM
PJ M

1 reviews | Active since Jul 2022

29 Jul 2022, 14:27

Vriendelike behulpsame konsultant

Dankie vir Qeef se vriendelike en vinnige terugvoering en hulp met die voltooi van vorms. Sy het puik diens gelewer. Hoop ons kan haar weer eendag gebruik as 'n konsultant.

0
Replies (1)
ooba Home Loans
ooba Home Loans's reply29 Jul 2022, 15:04
Official
Dankie vir die terugvoering