Uitstekende Diens
<p>Fantastiese, Uitstekende en Vriendelike Diens.</p> <p>Baie dankie Rina De Jonge vir die uitstekende diens en dat jy my en my gesin se drome 'n werklikheid gemaak het. </p> <p>Ons sal julle nooit vergeet nie en julle sal altyd 'n spesiale plek in ons harte hê. Dankie vir als en hou so aan. </p> <p>Ooba Welkom jul is die Beste!!!</p>
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
06 Jun 2016, 12:26Thank you for your positive feedback. We will pass this on to the person concerned.
ooba Home Loans's reply06 Jun 2016, 12:26
Official
Thank you for your positive feedback. We will pass this on to the person concerned.
