CT
Carin T
1 reviews | Active since Sept 2022
27 Sept 2022, 14:23
TOP OF THE RANGE HOMELOANS
Beste diens nog ooit ontvang - Altyd gereed met terugvoerings maak nie saak watter tyd nie en maak ook nie saam watter vrae nie. Sal altyd aanbeveel vir enige iemand wanneer julle 'n plekkie wil koop. Dankie aan al die Ooba agente wat betrokke was met ons koop, Alinda Mouton & Brenda Voges julle bly tops.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)ooba Home Loans's replyOfficial
27 Sept 2022, 14:26Thanks for the compliment
ooba Home Loans's reply27 Sept 2022, 14:26
Official
Thanks for the compliment
